19 Junie
Voorkoms
<< | Junie 2024 | >> | ||||
So | Ma | Di | Wo | Do | Vr | Sa |
1 | ||||||
2 | 3 | 4 | 5 | 6 | 7 | 8 |
9 | 10 | 11 | 12 | 13 | 14 | 15 |
16 | 17 | 18 | 19 | 20 | 21 | 22 |
23 | 24 | 25 | 26 | 27 | 28 | 29 |
30 | ||||||
Al die dae |
19 Junie is die 170ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (171ste in skrikkeljare). Daar volg nog 195 dae in die res van die jaar.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 445 – Keiser Valentianus III verbied die Manigiste op versoek van Pous Leo I.
- 1843 – Pous Gregorius XVI stel Francisco de São Luiz Saraiva, O.S.B., patriarg van Lissabon en Antonio Maria Cadolini, C.R.S.P., biskop van Ancona aan as kardinale.
- 1944 – Tweede Wêreldoorlog: Slag van die Filippynse See.
- 1953 – Ethel en Julius Rosenberg tereggestel vir spioenasie in die VSA.
- 1961 – Koeweit word onafhanklik.
- 1963 – Valentina V. Tereshkova, die eerste vrou in die ruimte, keer terug na die aarde in die ruimtetuig Vostok 6.
- 2014 – Nadat Juan Carlos I ten gunste van sy oudste seun abdikeer het, lê Felipe VI die ampseed as nuwe koning van Spanje af.
- 2021 – Juneteenth word as 'n Federale vakansiedag in die Verenigde State ingestel.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- 1566 – Jakobus I van Engeland, 'n koning van die Skotte (as Jakobus VI), van Engeland en van Ierland († 1625).
- 1623 – Blaise Pascal 'n Franse wiskundige, fisikus, en godsdienstige filosoof († 1662).
- 1764 – Sir John Barrow, Engelse ontdekkingsreisiger († 1848).
- 1815 – Cornelius Krieghoff, Nederlands-gebore Kanadese skilder († 8 Maart 1872).
- 1865 – Dame May Whitty, Britse aktrise († 1948).
- 1876 – Nigel Gresley, Britse stoomlokomotief-ingenieur († 1941).
- 1897 – Moe Howard, Amerikaanse akteur en komediant (Three Stooges) († 1975).
- 1903 – Lou Gehrig, Amerikaanse bofbalspeler († 1941).
- 1906 – Earl W. Bascom, Amerikaanse akteur, rodeoruiter en skilder († 1995).
- 1906 – Ernst Boris Chain, Duits-Britse biochemikus († 1979).
- 1938 – Ian Smith, Australiese akteur.
- 1945 – Aung San Suu Kyi, Myanmarese politikus, leier van 'n nie-geweldadige beweging vir menseregte en demokrasie in Myanmar (Birma) en ontvanger van die 1991 Nobelprys vir Vrede.
- 1947 – Sir Salman Rushdie, Brits-Indiese romanskrywer en essayis.
- 1951 – Ayman al-Zawahiri, al-Kaïda leier († 2022).
- 1964 – Boris Johnson, Britse parlementslid in 2001–2008, burgemeester van Londen 2008–2016.
- 1967 – Mia Sara, Amerikaanse aktrise.
- 1975 – Annake de Villiers, Suid-Afrikaanse violis († 2012).
Sterftes
[wysig | wysig bron]- 129 – Pous Justus van Alexandrië sesde patriarg van die Kerk in Alexandrië (* ?)
- 1607 – Patriarg Job van Moskou, die eerste Russies-Ortodokse patriarg van Rusland (* onbekend)
- 1867 – Keiser Maksimiliaan I van Meksiko, tereggestel (* 1832).
- 1890 – Kommandant-Generaal Stephanus Schoeman, waarnemende Staatspresident van die Zuid-Afrikaansche Republiek (* 1810).
- 1932 – Sol Plaatje, Suid-Afrikaanse taalkenner, skrywer, joernalis en politikus (* 1876).
- 1937 – J.M. Barrie, Skotse skrywer (* 1860).
- 1962 – Frank Borzage, Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger (* 1894).
- 1975 – Dr. Abel Coetzee, Afrikaanse lektor, skrywer, digter en eindredakteur (* 1906)
- 1993 – William Golding, Britse skrywer en digter en ontvanger van die Nobelprys vir Letterkunde, 1983 (* 1911).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[wysig | wysig bron]- Feesdag van Pous Justus van Alexandrië volgens die Koptiese Kalender
Wikimedia Commons bevat media in verband met 19 June. |