Gaan na inhoud

Bittersoet (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
#FE6F5E

Bittersoet is 'n rooierige skakering van oranje kleur.

Die eerste aangetekende gebruik van bittersoet as 'n kleurnaam in Engels was in 1892.

'n Crayolakleur genaamd "bittersweet" (en) word sedert 1949 gemaak.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word bittersoet as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FE6F5E
RGB-kleurmodel (254, 111, 94)
CMYK (0, 56, 63, 0)
HSV (6°, 63%, 100%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]