Mandaryn (kleur)
Voorkoms
#FFCC00 |
Mandaryn is 'n oranjegeel kleur wat herinner aan die kleur van nartjies.
Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan mandarynkleur geproduseer word.
Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word mandaryn as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #FFCC00 |
RGB-kleurmodel | (255, 204, 0) |
CMYK | (0, 20, 100, 0) |
HSV | (48°, 100%, 100%) |
Sien ook
[wysig | wysig bron]
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |