Gaan na inhoud

Terracotta (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
#E2725B

Die kleur terracotta is 'n aardse skakering van bruin, gewoonlik gebruik in bouwerk en landskapverfwerk.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word terracotta as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #E2725B
RGB-kleurmodel (226, 114, 91)
CMYK (0, 44, 53, 11)
HSV (25°, 100%, 80%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]