Gaan na inhoud

Amber (kleur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel handel oor die kleur. Vir die edelsteen, sien barnsteen.
Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
#FFBF00
'n Geslypte en gepoleerde Borneo-barnsteen uit Sabah, Maleisië.

Amber is 'n goudgeel kleur wat herinner aan die kleur van gepoleerde barnsteen.

Deur die vermenging van geel, rooi en wit kan amberkleur geproduseer word.

Die eerste opgetekende gebruik van amber as 'n kleurnaam in Engels was in 1200.

Kleurkoördinate

[wysig | wysig bron]

Volgens verskeie kleurskemas word amber as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFBF00
RGB-kleurmodel (255, 191, 0)
CMYK (0, 25, 100, 0)
HSV (45°, 100%, 100%)

Sien ook

[wysig | wysig bron]