Blanke Suid-Afrikaners

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Blanke Suid-Afrikaners
Wicht kinders.jpg
'n Blanke familie in Suid-Afrika
Totale bevolking: Vlag van Suid-Afrika 4 534 000[1] (Suid-Afrika)
8,3% van Suid-Afrika se bevolking[1]
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Namibië Namibië
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Kanada Kanada
Taal: Afrikaans (61%), Engels (33%), ander (6%)
Geloofsoortuiging: Christendom (87%), Ateïsme (9%), Judaïsme (1%), ander (3%)
Verwante etniese groepe: Afrikaners, Kleurlinge, Nederlanders, Duitsers, Franse, Portugese, Italianers
Verspreiding van die wit bevolking in Suid-Afrika.
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% ██ 60–80% ██ 80–100%
Digtheid van die wit bevolking in Suid-Afrika.
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km² ██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Blanke of Wit Suid-Afrikaners verwys na die wit etniese groepe van Suid-Afrika, waaronder die Afrikaners en Anglo-Afrikane die beduidendste is. Die meerderheid blanke Suid-Afrikaners se huistaal is Afrikaans (61%) en daarna Engels (33%).

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) "Mid-year population estimates 2015" (PDF). Statistics South Africa. Verkry op 31 Maart 2016. 

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Etniese groepe in Suid-Afrika Flag of South Africa.svg

AfrikanersAnglo-AfrikaneAsiateGriekwasKaapse MaleiersKhoisanKleurlingeNdebelesNoord-Sotho'sSuid-Sotho'sSwazi'sTsongasTswanasVendasXhosasZoeloes