Boesmanskloof
Voorkoms
Boesmanskloof is ’n luukse reservaat naby Clanwilliam aan die voet van die Sederberge in die Wes-Kaap. Dit bied 'n tuiste aan ’n verskeidenheid wildsoorte, voëls en plante. In die lente is dit ’n trekpleister vir blommekykers. Verskeie San-rotstekeninge is ook in die gebied te sien.[1]
Die plek moet nie met die Boesmanskloof-staproete by Greyton en McGregor verwar word nie.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8