Greyton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Greyton
Ligging van Greyton op 'n kaart (Wes-Kaap)
Greyton
Greyton
Koördinate: 34°3′0″S 19°37′0″O / 34.05000°S 19.61667°O / -34.05000; 19.61667Koördinate: 34°3′0″S 19°37′0″O / 34.05000°S 19.61667°O / -34.05000; 19.61667
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Plaaslike Munisipaliteit Theewaterskloof
Tydsone SAST (UTC+2)

Greyton is 'n dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is slegs sowat 5 km vanaf Genadendal.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Die dorpie se bestaan kan teruggevoer tot 1846 toe Herbert Vigne die plaas Weltevreden gekoop het in die skadu van die Kanonberg (1 466m), een van die hoogste pieke van die Riviersonderendberge. Die dorpie is in 1854 uitgelê en Sir George Grey vernoem. Die dorpie is bekend vir sy baie voetslaanpaaie.[1]

Wapen[wysig | wysig bron]

Greyton se munisipale raad het in 1992 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer : In blou, twee silwer dwarsbalke, die boonste belaai met drie oranje skywe. Die helmteken was 'n blou muurkroon met 'n uitkomende rysende oranje grond, getop met 'n gousblom, en die wapenspreuk was "Stabilia".[2] Die wapenskild is gebaseer op die wapen wat sir George Grey gebruik het.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]