Bonsaiplakkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bonsaiplakkie
Crassula sarcocaulis (19475023375).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. sarcocaulis
Binomiale naam
Crassula sarcocaulis
Eckl. & Zeyh.

Die bonsaiplakkie (Crassula sarcocaulis) is 'n klein vetplant, ongeveer 250 mm tot 400 mm hoog, en dra trosse klein wit tot pienk blomme aan die punte van die takke in die laat somer tot herfs. Die blomme ruik na heuning of swartbessie konfyt. Dit is inheems aan die oostelike dele van Suid-Afrika en buurlande.[1] Dele van die plant word as tradisionele medisyne gebruik.[2]

Subspesies[wysig | wysig bron]

Crassula sarcocaulis het twee erkende subspesies:

  • Crassula sarcocaulis subsp. sarcocaulis
  • Crassula sarcocaulis subsp. rupicola[1]

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Plantzafrica.com (SANBI): Crassula sarcocaulis Eckl. & Zeyh". Besoek op 30 Augustus 2018.
  2. "Operationwildflower: Crassula sarcocaulis subsp. sarcocaulis, the bonsaiplakkie". Besoek op 30 Augustus 2018.