Bonthalssnoerskulpslak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bonthalssnoerskulpslak
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Mollusca
Klas: Gastropoda
Superfamilie: Naticoidea
Familie: Naticidae
Genus: Natica
Spesie: N. tecta
Binomiale naam
Natica tecta
Anton

Die Bonthalssnoerskulpslak (Natica tecta) is 'n slak wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom en leef in die sand op kusstrande of in riviermondings. Die skulp is ligbruin met donkerder bruin kolle op. Die ongewerwelde dier vreet mossels deur 'n suur af te skei en daarmee 'n gat in die skulp van die prooi te boor.

Bron[wysig | wysig bron]