Boskamhout

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Boskamhout
Baphia racemosa, blaarkruin, Umhlanga-strandmeer NR.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. racemosa
Binomiale naam
Baphia racemosa
(Hochst.) Baker

Die Boskamhout of Natalse kamhout (Baphia racemosa) is 'n klein boompie wat in KwaZulu-Natal voorkom, gewoonlik in rivierwoude of aan woudrande. Die blare is enkelvoudig en die boom dra klein, wit blomme met 'n sterk geur wat 'n mens aan viooltjies laat dink. In Engels staan die boom bekend as die Forest camwood.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]