Bournemouth
Voorkoms
Ligging in Engeland | Bournemouth stadhuis |
Bournemouth strand | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Graafskap | Dorset |
Koördinate | 50°43′N 1°53′W / 50.717°N 1.883°W |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 46,2 vk km |
Hoogte bo seevlak | ? m |
Bevolking: | |
- Totaal | 163 444 |
- Bevolkingsdigtheid | ?/vk km |
Tydsone | GMT |
- Somertyd | GMT +1 |
Burgemeester | Stephen Chappell |
Amptelike Webwerf | www.bournemouth.co.uk |
Bournemouth (Frans: Bornemouth) is 'n stad in die suidweste van Engeland, in die Verenigde Koninkryk. Die stad het 'n bevolking van 163 444. Bournemouth is 174km suidwes van Londen.
Demografie
[wysig | wysig bron]Bournemouth is die grootste stad tussen Southampton en Plymouth. Van die bevolking is 21% ouer as 65 jaar.