Bredevoort

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Bredevoort

Kaart Wapen
Bredevoort coat2.svg
Vlag
Flag Bredevoort.svg
 Land Flag of the Netherlands.svg Nederland
 Provinsie Flag of Gelderland.svg Gelderland
 Koördinate 51°57′N 6°37′O / 51.950°N 6.617°O / 51.950; 6.617
 Stadstatus 1388
 Oppervlak:
 - Totaal km²
 Hoogte bo seevlak 27,1 - m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2008) 1.525
 - Bevolkingsdigtheid
 Tydsone UTC+1
 Burgemeester
 Amptelike Webwerf bredevoort.nu

Bredevoort () (Nedersaksies: Brevoort of ouer Nederlands: Breedenvoorde) is 'n stad in die munisipaliteit Aalten en lê in die provinsie Gelderland in Nederland. Die stad tel ongeveer 1 525 inwoners (2007) en is in die oostelike deel van die Achterhoek geleë.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Aalterpoort in Bredevoort

Bredevoort het in die 11de eeu ontstaan en het stadsregte in 1388 gekry.
In die Tagtigjarige oorlog is Bredevoort beleër deur Maurits van Nassau 1597.