British Aerospace Jetstream 41
Voorkoms
Die British Aerospace Jetstream 41 is 'n turboskroef aangedrewe vliegtuig wat vir kortvlugte en streeksdienste gebruik word. Dit is ontwerp en gebou deur British Aerospace as 'n verlengde model van die British Aerospace Jetstream 31.
In Suid-Afrika word dié vliegtuig deur SA Airlink (Edms) Bpk gebruik.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie British Aerospace Jetstream 41.