Airlink

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Airlink
IATA
4Z
ICAO
LNK
Roepsein
LINK[1]
Gestig 1995
Hoofspil O.R. Tambo Internasionale Lughawe
Sekondêre spille Koning Shaka Internasionale Lughawe
Kaapstad Internasionale Lughawe
Lojaliteitsprogram Geen
Alliansie Star Alliance (verwante)
Dogtermaatskappye Swaziland Airlink
Vlootgrootte 31
Bestemmings 31
Slagspreuk Vryheid in Afrika se lugruim
Hoofkantoor Groenklipheuwelkantoorpark, Modderfontein, Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Sleutelpersone Rodger Forster (H.U.B.)
Webtuiste http://www.flyairlink.com/

SA Airlink (Edms) Bpk is 'n lugredery wat in Johannesburg, Suid-Afrika geregistreer is. Dit is in privaatbesit en het ontwikkel tot Suid-Afrika se eerste voedernetwerk wat gemik is op die verbinding van kleiner dorpe, streekssentrums en spille deur die hele Suider-Afrika. Dit het kodedeel- en skedulekoördineringsooreenkomste met die Suid-Afrikaanse Lugdiens en SA Express.

Bestemmings[wysig | wysig bron]

Airlink se Avro RJ85
Airlink se British Aerospace Jetstream 41
Airlink se Embraer ERJ 135LR ZS-SNW

Airlink bedien die volgende bestemmings:[2]

Vlag van Botswana Botswana
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Lesotho Lesotho
  • Maseru – Moshoeshoe I Internasionale Lughawe
Vlag van Madagaskar Madagaskar
Vlag van Mosambiek Mosambiek
Vlag van Swaziland Swaziland
Vlag van Zambië Zambië
  • Livingstone – Livingstone Internasionale Lughawe
  • Lusaka – Lusaka Internasionale Lughawe
  • Ndola – Ndola-lughawe
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe

Vloot[wysig | wysig bron]

Die Airlinkvloot bestaan uit die volgende vliegtuie soos op 8 Januarie 2014:[5]

Airlinkvloot
Vliegtuig In diens Op
bestelling
Passasiers Notas
B E Totaal
Avro RJ85 10 0 14
69
83
83
83
4 gehuur van Safair
Embraer ERJ 135LR 14 0 0 37 37 2 bedryf namens Swaziland Airlink
BAe Jetstream 41 8 0 0 29 29
Totaal 32

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Airlink (kategorie)
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.