Bruinalbatros

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bruinalbatros
Opgestopte individu in die Natural History Museum, Wene
Bewaringstatus

Status iucn3.1 EN af.svg
Bedreig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Diomedeidae
Genus: Phoebetria
Spesie: P. fusca
Binomiale naam
Phoebetria fusca
(Hilsenberg, 1822)[2]

Die Bruinalbatros (Phoebetria fusca) is 'n voël wat selde aan die Suid-Afrikaanse kus gesien word. Die voël is 'n swerwer, is roetbruin en het 'n wit oogkring. Die stert is lank en wigvormig en die vlerke is lank en smal. In Engels staan die voël bekend as Sooty Albatross.

'n Kleintjie

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Phoebetria fusca

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Phoebetria fusca”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.
  2. Brands, S. (2008)