Buitenpost
Voorkoms
Buitenpost Bûtenpost | |
---|---|
Dorp | |
St. Mariakerk | |
Ligging van Buitenpost in Achtkarspelen, Friesland | |
Koördinate: 53°15′N 6°09′O / 53.250°N 6.150°O | |
Land | Nederland |
Provinsie | Friesland |
Munisipaliteit | Achtkarspelen |
Bevolking | |
• Totaal | 5 822 |
Poskode | 9285 |
Webwerf | Buitenpost |
Buitenpost (Wes-Fries: Bûtenpost) is 'n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê tussen Groningen en Leeuwarden en ressorteer onder die munisipaliteit Achtkarspelen ('acht kerkdorpen'). Dit het sowat 5 822 inwoners (2014).
Bevolking
[wysig | wysig bron]1990 | 1992 | 1994 | 1996 | 1998 | 2000 | 2002 | 2004 | 2006 | 2009 | 2012 | 2013 | 2014 |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
5498 | 5552 | 5605 | 5625 | 5632 | 5639 | 5650 | 5719 | 5762 | 5785 | 5834 | 5851 | 5822 |
Beeldbepalende geboue
[wysig | wysig bron]-
Die Mariakerk
-
Botaniese tuin De Kruidhof
-
Meule De Mûnts ('De Monnik')
-
Standbeeld en pizzeria
Sport
[wysig | wysig bron]- Binnenshuise swembad ('De Kûpe')
- Sportsaal
Sportverenigings:
- VV Buitenpost, sokkervereniging
- VC Buitenpost
- Kaatsklub Buitenpost
- KV Flamingo's
- Ljeppersklub Buitenpost (polsstokverspringen)
- GV MAAS
- Visklub Buitenpost
- Ysklub Buitenpost
- Swem- en waterpolovereniging Buitenpost 'P.W.C'
- Tennisvereniging Buitenpost
- Paardeklub 'de postruiters'
- Skaakvereniging "De Twee Kastelen"
- Fietstourklub Buitenpost
- Pluimbalklub Buitenpost
- Scoutinggroep "De Brimzen"
Eksterne skakel
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Buitenpost.