Bulletrap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Bulletrap
Ligging van Bulletrap op 'n kaart (Noord-Kaap)
Bulletrap
Bulletrap
 Bulletrap se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°27′43.52″S 17°47′10.59″O / 29.4620889°S 17.7862750°O / -29.4620889; 17.7862750Koördinate: 29°27′43.52″S 17°47′10.59″O / 29.4620889°S 17.7862750°O / -29.4620889; 17.7862750
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik Namakwa
Munisipaliteit Nama Khoi
Oppervlak[1]
 - Dorp 1,78 km²  (0,7 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorp 415
 - Digtheid 233/km² (603,5/myl2)

Bulletrap is 'n klein nedersetting in die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit.

Dit lê weggesteek agter klipkoppies aan die pad na Nigramoep, Grootmis en Kleinsee, wes van die N7-hoofpad tussen Springbok en Steinkopf in Namakwaland en by 29° 27′ 43.52″ suid en 17° 47′ 10.59″ oos. Die dorpie is 767 m bo seevlak en beskik oor 'n laerskool.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 Subplek Bulletrap”. Sensus 2011.