Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of South Africa.svg Nama Khoi
Kaart van Suid-Afrika wat Nama Khoi in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit Namakwa
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC062
Burgemeester Boeboe van Wyk
Hoofstad Springbok
Grootste tale Afrikaans, Xhosa
Area 17 989 km²  
Bevolking 47,041 (2011)

Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Uitslag van munisipale verkiesings[wysig | wysig bron]

Party 2016
ANC 8
DA 7
COPE 1
Khoisan Revolusie 1

Nedersettings[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit: