Kleinsee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Kleinsee
(Kleinzee)
Ligging van Kleinsee(Kleinzee) op 'n kaart (Noord-Kaap)
Kleinsee(Kleinzee)
Kleinsee
(Kleinzee)
 Kleinsee
(Kleinzee) se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 29°40′0″S 17°5′0″O Koördinate: 29°40′0″S 17°5′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Noord-Kaap
Distrik Namakwa
Munisipaliteit Nama Khoi
Oppervlak[1]
 - Dorpie 9,10 km²  (3,5 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 728
 - Digtheid 80/km² (207,2/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 18.1%
 • Kleurling 61.1%
 • Indiër/Asiër 1.1%
 • Blank 17.9%
 • Ander 1.8%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 89.9%
 • Engels 5.7%
 • Xhosa 2.1%
 • Ander 2.3%
Poskode (straat) 8282
Skakelkode(s) 027

Kleinsee is 'n dorpie op die weskus in die Noord-Kaap aan die Atlantiese Oseaan, Suid-Afrika. Die dorpie het ontstaan toe spoeldiamante in 1925 ontdek is deur ene De Villiers, 'n onderwyser, en ene Alberts, 'n bouer. Eksplorasie is oorgeneem deur Cape Coast Exploration Company Ltd en later deur De Beers Consolidated Mines.

Die Buffelsrivier mond naby Kleinsee uit. Die rivier is eintlik net 'n droë bedding wat ongeveer elke 10 jaar vloei, as gevolg van die uiters lae reënval hier. Die naaste dorpie is Grootmis, sowat 10 km verder binneland toe is op die R355-pad.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Kleinsee
    (Kleinzee)
    ”. Sensus 2011.