Duinlewerik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Calendulauda erythrochlamys)
Jump to navigation Jump to search

Duinlewerik
Certhilauda erythrochlamys.jpg
'n Duinlewerik naby Walvisbaai.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. erythrochlamys
Binomiale naam
Certhilauda erythrochlamys
(Strickland, 1853)
Sinonieme

Calendulauda erythrochlamys

Die Duinlewerik (Calendulauda erythrochlamys) is 'n redelike algemene endemiese standvoël in begroeide gebiede tussen duine in die Namibwoestyn tussen die Koichab- en Kuisebrivier. Die voël is 17 – 18 cm groot en weeg 26 - 33 gram. In Engels staan die voël bekend as die Dune Lark.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]