Universiteit van Cambridge
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Cambridge-universiteit)
Universiteit van Cambridge | |
---|---|
University of Cambridge | |
Motto: | Hinc lucem et pocula sacra |
Gestig: | ~1209 |
Studente: | 18 396 |
Ligging: | Cambridge, Engeland, Verenigde Koninkryk |
Webtuiste: | http://www.cam.ac.uk/ |
Die Universiteit van Cambridge (ook bekend as Cambridge-universiteit) is 'n universiteit in Cambridge, Engeland. Die universiteit is saam met die Universiteit van Oxford een van die twee beroemdste en oudste universiteite van die Verenigde Koninkryk, wat reeds in die 13de eeu begin is. Die twee universiteite staan gesamentlik as Oxbridge bekend. Cambridge-universiteit bestaan uit sowat 30 aparte kolleges.[1]
Kolleges
[wysig | wysig bron]Die kolleges van Cambridge sluit in:
- Christ's College (1505)
- Churchill College (1960)
- Clare College (1326)
- Clare Hall (1965) †
- Corpus Christi College (1352)
- Darwin College (1964) †
- Downing College (1800)
- Emmanuel College (1584)
- Fitzwilliam College (1966)
- Girton College (1869)
- Gonville and Caius College (1348)
- Homerton College (1976)
- Hughes Hall (1885) ‡
- Jesus College (1496)
- King's College (1441)
- Lucy Cavendish College (1965) * ‡
- Magdalene College (1428)
- Murray Edwards College (1954) *[2]
- Newnham College (1871) *
- Pembroke College (1347)
- Peterhouse (1284)
- Queens' College (1448)
- Robinson College (1979)
- St Catharine's College (1473)
- St Edmund's College (1896) ‡
- St John's College (1511)
- Selwyn College (1882)
- Sidney Sussex College (1596)
- Trinity College (1546)
- Trinity Hall (1350)
- Wolfson College (1965) ‡
- *Slegs vir vroue
- †Slegs vir PhD-studente
- ‡Slegs vir studente ouer as 21 jaar
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
- ↑ Die kollege is vantevore "New Hall" genoem