Cangzou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cangzou
沧州
'n Uitsig oor Cangzou.
'n Uitsig oor Cangzou.
Ligging van Cangzou op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Cangzou
Cangzou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 38°19′00″N 116°52′00″O / 38.31667°N 116.86667°O / 38.31667; 116.86667Koördinate: 38°19′00″N 116°52′00″O / 38.31667°N 116.86667°O / 38.31667; 116.86667
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Hebei
Oppervlak
 - Stad 13 419 km²  (5 181 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 7 134 053
 - Digtheid 530/km² (1 400/vk m)
 - Stedelik 514 074
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 016001
Skakelkode(s) 0317
Webwerf: cangzhou.gov.cn

Cangzou (Chinees: 沧州) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 7 134 053 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, naby die kus van die Golf van Bohai, suid van Beijing en Tianjin geleë. Cangzou grens in die suidweste aan Hengsjui, in die weste aan Baoding en in die noorde aan Langfang.