Tianjin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
天津市 (Tiānjīn Shì)
Tianjin
Tianjin montage.jpg
Ligging in die Volksrepubliek China
Ligging van Tianjin

Basiese inligting
Oorsprong van die naam: 天津 Tiānjīn
"Skydrif"
Afkorting: Jīn
Oppervlakte: 11 760 km²
Bevolking (2009): 12 281 600 (munisipaliteit)
Digtheid (2008): 1 044,4/km² (munisipaliteit)
BBP (2009):
 - per kapita
CNY 750,1 miljard
CNY 62 403
Hoogte bo seespieël: 5 m
Poskode: 300000-301900
Areakode: +86/22
Nommerplaat-identifikasie : 津A, B, C, D, F, G, H, J, K
津E
Tydsone : UTC+8
Webwerf : www.tj.gov.cn
Regering
Administratiewe soort: Munisipaliteit
CPC Tianjin
Komiteesekretaris:
Zhang Gaoli
Burgemeester: Huang Xingguo

Tianjin (Chinees: 天津 [tʰi̯ɛ́ntɕín] , ook Tientsin) is 'n stad in China met 'n bevolking van 12 281 600. Tianjin as 'n munisipaliteit, lê in die suide van die hoofstad Beijing.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]