Cannelloni
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cannelloni | ||
Soort gereg | Pasta | |
Land | Italië | |
Hoofbestanddeel | Meel, eiers | |
Ander bestanddele | Spinasie, kaas, vleis |
Cannelloni (Italiaans vir "riete") is ’n silindriese soort pasta wat gewoonlik met ’n vulsel gebak en met ’n sous bedek word.
Gewilde vulsels sluit in spinasie, ricotta en maalvleis. Die sous is gewoonlik ’n tamatie- of witsous. Dit is ’n tipiese gereg van Katalonië en word tradisioneel op Kersfees voorgesit.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannelloni.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia