Canon

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Canon Inc.
キヤノン株式会社
Canon wordmark.svg
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 10 Augustus 1937
Hoofkantoor Ōta, Tokio,Japan
SleutelpersoneFujio Mitarai (hoof uitvoerende beampte en voorsitter)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieElektronika
ProdukteSLR-kameras, stilkameras, fotokopieerders, digitale kameras, videokameras, drukkers, skandeerders, lense, LCDs, oftalmiese instrumente, magnetiese koppe, mikromotors en ander kantoorbenodigdhede
Inkomste¥3,8000 miljard[1] (2015)
Bedryfsinkomste¥355,21 miljard[1] (2015)
Netto inkomste¥220,2 miljard[1] (2015)
Werknemers191 889[2] (2015)
DivisiesOffice Business Unit, Consumer Business Unit, Industry and Others Business Unit
DogtermaatskappyeOcé
SlagspreukMake it possible with Canon (Japan)
Delighting You Always (Asië)
Come and see (Europa)
See Impossible (VSA)
Advanced Simplicity (Oseanië)
Webwerfglobal.canon
Die Canon EOS 5D, 'n digitale enkellensreflekskamera.

Canon Inc. (Japannees: キヤノン株式会社 Kyanon Kabushiki-gaisha) is 'n Japannese multinasionale korporasie wat spesialiseer in die vervaardiging van beeld- en optiese produkte, insluitende kameras, videokameras, fotokopieerders, skandeerders, rekenaardrukkers en mediese toerusting. Sy hoofkantoor is in Ōta, Tokio, Japan.

Canon het 'n primêre notering op die Tokiose Aandelebeurs. Teen die aanvang van 2015 was Canon die 10de grootste publieke maatskappy in Japan, gereken volgens markkapitalisasie.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 (en) 2010 Form 10-K, canon”. Google.
  2. (en) Canon Historical Data (consolidated)”. URL besoek op 9 Februarie 2010.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]