Gaan na inhoud

Cara Delevingne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Cara Delevingne
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Cara Jocelyn Delevingne
Geboorte 12 Augustus 1992 (1992-08-12) (32 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cara Delevingne (gebore 12 Augustus 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Anna Karenina (2012), Paper Towns (2015), Suicide Squad (2016), en Valerian and the City of a Thousand Planets (2017).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2012: Anna Karenina
  • 2015: Paper Towns
  • 2016: Suicide Squad
  • 2016: The Cara Project
  • 2017: Valerian and the City of a Thousand Planets
  • 2018: London Fields
  • 2018: Fever Heart
  • 2018: Life in a Year
  • 2018: Her Smell

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 2011: Love Advent
  • 2014: Modelle Fuori
  • 2019: Carnival Row

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 2013: La mode 2.0. Je poste donc je suis
  • 2014: The Feeling Nuts Comedy Night
  • 2015: Paper Towns Premiere and Live Q&A

Video's

[wysig | wysig bron]
  • 2013: Rita Ora: Facemelt
  • 2015: Nothing Came to Me

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]