Carl Wilhelm Scheele

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Carl Wilhelm Scheele
Carl Wilhelm Scheele from Familj-Journalen1874.png
Carl Scheele
Gebore9 Desember 1742
Stralsund, Sweeds-Pommere (vandag in Duitsland)
Sterf21 Mei 1786 (op 43)
NasionaliteitDuits-Sweeds
Bekend virDie ontdekking van suurstof, molibdeen, wolfram en chloor
Scheele se huis met sy apteek in Köping, Swede.

Carl Wilhelm Scheele (Stralsund, 9 Desember 1742Köping, 21 Mei 1786) was 'n Sweedse chemiese apteker en die ontdekker van 'n aantal chemiese elemente. Van die elemente wat hy ontdek het sluit in: suurstof, stikstof, barium, chloor, mangaan en wolfram.