Gaan na inhoud

Central News Agency-prys vir Letterkunde

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Elisabeth Eybers
Etienne Leroux
D.J. Opperman
Breyten Breytenbach

Die Central News Agency-prys vir Letterkunde (CNA-prys, CNA-prys vir Letterkunde) was 'n belangrike jaarlikse letterkunde-toekenning in Suid-Afrika. Dit was vernoem na die Central News Agency. Dit het erkenning gegee aan prosa en poësie in Engels sowel as Afrikaans. Werk wat in enige van Suid-Afrika se landstale gepubliseer is, mits die skrywer Suid-Afrikaans van geboorte was, of Suid-Afrikaans by wyse van permanente verblyfskap, kon egter vir die toekenning in aanmerking kom.

Vorige wenners

[wysig | wysig bron]

1960's

[wysig | wysig bron]
  • 1961: Siegfried Stander: This Desert Place (Engels)
  • 1961: Chris Barnard: Bekende onrus (Afrikaans)
  • 1962: Mary Renault: The Bull from the Sea (Engels)
  • 1962: Nicolaas Petrus van Wyk Louw: Tristia: en ander verse voorspeleren vlugte (Afrikaans)
  • 1963: Laurens van der Post: The Seed and the Sower (Engels)
  • 1963: D.J. Opperman: Dolosse (Afrikaans)
  • 1964: Alan Paton: Hofmeyr (Engels)
  • 1964: Etienne Leroux: Een vir Azazel (Afrikaans)
  • 1965: Godfrey Le May: British Supremacy in South Africa, 1899–1907 (Engels)
  • 1965: André Brink: Olé (Afrikaans)
  • 1966: Thelma Gutsche: No Ordinary Woman (Engels)
  • 1966: Henriette Grové: Jaarringe (Afrikaans)
  • 1967: Laurens van der Post: The Hunter and the Whale (Engels)
  • 1967: Breyten Breytenbach: Die huis van die dowe (Afrikaans)
  • 1968: Siegfried Stander: The Horse (Engels)
  • 1968: Chris Barnard: Duiwel-in-die-bos (Afrikaans)
  • 1969: Breyten Breytenbach: Kouevuur (Afrikaans)

1970's

[wysig | wysig bron]
  • 1970: John McIntosh: The Stonefish (Engels)
  • 1970: Breyten Breytenbach: Lotus (Afrikaans)
  • 1971: Jack Cope: The Rain-Maker (Engels)
  • 1971: Elsa Joubert: Bonga (Afrikaans)
  • 1971: P. G. du Plessis: Siener in die suburbs (Afrikaans)
  • 1972: Sheila Fugard: The Castaways (Engels)
  • 1972: Karel Schoeman: Na die geliefde land (Afrikaans)
  • 1973: Alan Paton: Apartheid and the Archbishop (Engels)
  • 1973: Elisabeth Eybers: Kruys of munt (Afrikaans)
  • 1974: Nadine Gordimer: The Conservationist (Engels)
  • 1974: Leon Rousseau: Die groot verlange (Afrikaans)
  • 1975: Guy Butler: Selected Poems (Engels)
  • 1975: Anna M. Louw: Kroniek van Perdepoort (Afrikaans)
  • 1976: Anthony Delius: Border (Engels)
  • 1976: Etienne Leroux: Magersfontein, o Magersfontein! (Afrikaans)
  • 1977: J. M. Coetzee: In the Heart of the Country (Engels)
  • 1977: Elisabeth Eybers: Einder (Afrikaans)
  • 1978: André Brink: Rumours of Rain (Engels)
  • 1978: Elsa Joubert: Die swerfjare van Poppie Nongena (Afrikaans)
  • 1979: Nadine Gordimer: Burger’s Daughter (Engels)
  • 1979: D. J. Opperman: Komas uit ’n bamboesstok (Afrikaans)

1980's

[wysig | wysig bron]
  • 1980: J. M. Coetzee: Waiting for the Barbarians (Engels)
  • 1981: Nadine Gordimer: July’s People (Engels)
  • 1981: Sheila Cussons: Die woedende brood (Afrikaans)
  • 1982: André Brink: A Chain of Voices (Engels)
  • 1982: Elisabeth Eybers: Bestand (Afrikaans)
  • 1983: Breyten Breytenbach: (’Yk’): Die vierde bundel van die ongedanste dans (Afrikaans; prys verwerp)
  • 1983: Henriette Grové: Die kêrel van die Pêrel of anatomie (Afrikaans)
  • 1984: J. M. Coetzee: Life & Times of Michael K (Engels)
  • 1984: Douglas Livingstone: Selected Poems (Engels)
  • 1985: Ellen Kuzwayo: Call Me Woman (Engels)
  • 1985: Theunis Cloete: Allotroop (Afrikaans)
  • 1986: David Robbins: The 29th Parallel: A South African Journey (Engels)
  • 1986: Etienne van Heerden: Toorberg (Afrikaans)
  • 1987: Ella Macphail: Phoebe & Nio (Engels)
  • 1987: Ernst van Heerden: Amulet teen die vuur (Afrikaans)
  • 1988: Christopher Hope: White Boy Running (Engels)
  • 1989: Breyten Breytenbach: Memory of Snow and Dust (Engels)
  • 1989: Etienne van Heerden: Liegfabrik (Afrikaans)

1990's

[wysig | wysig bron]
  • 1990: Henriette Grové: In die kamer was ’n kas (Afrikaans)
  • 1990: Jeanne Goosen: Ons is nie almal so nie (Afrikaans)
  • 1992: Damon Galgut: The Beautiful Screaming of Pigs (Engels)
  • 1992: John Miles: Kroniek uit die doofpot (Afrikaans)
  • 1992: Tatamkulu Ismail Afrika: Nine Lives (Debuutprys)
  • 1993: Chris Barnard: Moerland (Afrikaans) (volgens ander bronne in 1994)
  • 1993: Nelson Mandela: Long Walk to Freedom (Engels) (volgens ander bronne in 1994 of 1995)
  • 1993: Tim Couzen: Tramp Royal: The True Story of Trader Horn (Engels)
  • 1993: Mike Nicol: This Day and Age (Engels)
  • 1993: Mark Behr: The Smell of Apples (Debuutprys)
  • 1993: David Lamblin: Plain of Darkness (Debuutprys)
  • 1994: Ivan Vladislavić: The Folly (Engels) (volgens ander bronne in 1993)
  • 1994: Karel Schoeman: Hierdie Lewe (Afrikaans) (volgens ander bronne in 1993)
  • 1994: Piet van Rooyen: Die spoorsnyer (Debuutprys)
  • 1995: Marlene van Niekerk: Triomf (Afrikaans)
  • 1996: Sarah Ruden: Other Places (Kreatiewe Skryfwerk)
  • 1996: Margaret McCord: The Calling of Katie Makanye (Nie-fiksie)

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]