Chang Taek-sang
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Chang Taek-sang 장택상 | |
Chang Taek-sang in 1946 | |
3de Eerste Minister van Suid-Korea
| |
Ampstermyn 6 Mei 1952 – 6 Oktober 1952 | |
Voorafgegaan deur | Yi Yun-yong (waarnemend) |
---|---|
Opgevolg deur | Baek Du-jin |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 22 Oktober 1893 Chilgok, Gyeongsang-provinsie, Joseon |
Sterf | 1 Augustus 1969 Seoel, Suid-Korea |
Eggenoot/-note | Jinju Jeong-ssi, Pungsan Ryu-ssi, Kim Yeon-sik |
Chang Taek-sang (Koreaans: 장택상, 22 Oktober 1893 - 1 Augustus 1969) was 'n Suid-Koreaanse politikus en polisieman. Hy was die minister van buitelandse sake (1948) en die 3de Eerste Minister van Suid-Korea (1952).