Changzhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Changzhou
常州
ChangzhouOldCityDistrict.jpg
Ligging van Changzhou op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Changzhou
Changzhou
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 31°47′00″N 119°58′00″O / 31.78333°N 119.96667°O / 31.78333; 119.96667Koördinate: 31°47′00″N 119°58′00″O / 31.78333°N 119.96667°O / 31.78333; 119.96667
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Provinsie Jiangsu
Regering
 - Burgemeester Yao Xiaodong (姚晓东)
Oppervlak
 - Stad 4 385 km²  (1 693 vk m)
 - Stedelik 1 864 km² (720 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 591 972
 - Digtheid 1 000/km² (2 700/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Poskode 213000, 213100, 213200, 213300
Skakelkode(s) 519
Webwerf: changzhou.gov.cn

Changzhou (Chinees: 常州) is die hoofstad van die Chinese provinsie Jiangsu met 'n bevolking van 4 591 972 in 2010. Die stad is geleë in die ooste van China naby die monding van die Yangtze in die Oos-Chinese See. Changzhou is een van die oudste stede in China en het 'n lang en ryk geskiedenis van meer as 2500 jaar.