Charles Bassett
Voorkoms
Charles Bassett | |
---|---|
Charles Bassett in September 1964 | |
Gebore | Charles Arthur Bassett II 30 Desember 1931 |
Sterf | 28 Februarie 1966 (op 34) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder |
Charles Arthur "Charlie" Bassett (30 Desember 1931 – 28 Februarie 1966; Kaptein, Amerikaanse Lugmag), was 'n Amerikaanse elektriese ingenieur en 'n toetsvlieënier van die Amerikaanse Lugmag. Hy was gekeur as 'n ruimtevaarder tydens die Ruimtevaardergroep 3-inname in 1963. Hy was toegeken aan die span vir Gemini 9. Hy sterf egter in 1966 saam met sy medevlieënier, Elliot See, in 'n Nasa opleidingsvliegtuig by die McDonnell vliegtuigfabriek in St. Louis, Missouri. Hulle moes twee weke se opleiding in ruimtetuig rendezvous hier ondergaan.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Charles Bassett.
- (en) Charles Bassett in die Internet-rolprentdatabasis
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |