Ruimtevaardergroep 3

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ruimtevaardergroep 3: Agter, L-R: Collins, Cunningham, Eisele, Freeman, Gordon, Schweickart, Scott, Williams. Voor, L-R: Aldrin, Anders, Bassett, Bean, Cernan, Chaffee.

Ruimtevaardergroep 3 was die derde groep ruimtevaarders wat deur NASA gekies was en die groep van 14 is in Oktober 1963 aangekondig. Vier van die groep het gesterf in ongelukke voordat hulle kon vlieg in die ruimte. Die oorblywende tien het almal in die Apollo-program gevlieg. Vyf het aan die Gemini-program deelgeneem. Vier van die groep het op die maan geloop: Buzz Aldrin, Alan Bean, Eugene Cernan en David Scott. Hierdie groep is ook die enigste van die eerste 19 NASA ruimtevaardergroepe wat nie in die Ruimtependeltuig gevlieg het nie.

Vir die hierdie groep was toetsvlieënier ondervinding nie 'n vereiste nie, slegs militêre straal vegvliegtuig ondervinding, Aldrin, Anders, Cernan, Chaffee, Cunningham en Schweickart was nie toetsvlieëniers nie.

Die 14 ruimtevaarders is: