Charles Martinet
Voorkoms
Charles Martinet | |
Geboorte | 17 September 1955 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charles Andre Martinet (gebore 17 September 1955) is 'n Amerikaanse akteur, veral bekend vir sy vertolking van beide Mario en Luigi in die Super Mario-videospeletjiereeks van 1991 tot 2023.[1][2] Hy het ook die stem van ander karakters in die reeks verskaf, soos die broers se baba-ekwivalente, soos asook aartsvyande Wario en Waluigi.[3]
In 2022 het Martinet amptelik oorgeskakel na die rol van "Mario Ambassador" vir Nintendo, wat die einde van sy oorspronklike rol as stemakteur vir die maatskappy beteken het, alhoewel hy sy werk as akteur vir ander projekte sou voortsit.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: Hard Traveling
- 1988: The Dead Pool
- 1995: Nine Months
- 1997: Beauty and the Beast
- 1997: Anastasia
- 1997: The Game
- 2004: Little Angels: The Brightest Christmas
- 2005: The Californians
- 2019: Rekindle[lower-alpha 1]
- 2022: Dragon Ball Super: Super Hero
- 2023: The Super Mario Bros. Movie
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1986: Brotherhood of Justice
- 1989: Midnight Caller
- 1992: The Last of His Tribe
- 1992: Reasonable Doubts
- 1992: Bay City Story
- 1994: JoJo's Bizarre Adventure
- 1996: Nash Bridges
- 1998: Air America
- 2020: High Score
Videospeletjies
[wysig | wysig bron]- 1991-2023: Super Mario-videospeletjiereeks
- 2011: The Elder Scrolls V: Skyrim
- 2013: Runner2
- 2018: Runner3
Notas
[wysig | wysig bron]- ↑ Hierdie fliek is gekanselleer.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ @CharlesMartinet (14 Februarie 2022). "31 years ago, Mike Fusco of SimGraphics Engineering showing me how to make Mario come to life! Mike is a lifer on this technology. We still work together when we can. He and SimGraphics are still turning out amazing stuff at simg.com #woohoo !!!" (Tweet). Besoek op 7 April 2023 – via Twitter.
- ↑ Lau, Evelyn (10 Maart 2022). "Charles Martinet on 30 years of voicing Nintendo's beloved Mario: 'It's such an honour'". The National News. Besoek op 3 Oktober 2022.
- ↑ "Charles Martinet—Voice Over". www.charlesmartinet.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2009. Besoek op 14 September 2009.