Charles Munch

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Charles Munch fortepan 137800.jpg

Charles Münch (Franse uitspraak: ​[ʃaʁl mynʃ]; * 26 September 1891 – † 6 November 1968) was 'n Elsassiese, Duits-gebore Franse simfoniedirigent en violis.

Hy was bekend vir die bemeestering van die Franse orkestrale repertoire, en as musiekdirekteur van die Boston Simfonieorkes.