Chathamalbatros
Voorkoms
Chatham Albatross | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. eremita
|
Binomiale naam | |
Thalassarche eremita | |
Sinonieme | |
|
Die Chathamalbatros (Thalassarche eremita) is 'n voël wat seldsaam is aan die Suid-Afrikaanse kus. Die voël is 90 – 100 cm groot en weeg 3 - 4.8 kg en het 'n vlerkspan van 2.3 - 2.6 meter. Hierdie voël is krities bedreigd. Hulle broei op die Chathameilande by Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as Chatham albatross.
Fotogalery
[wysig | wysig bron]-
'n Chathamalalbatros in Eaglehawk Neck, Tasmanië
-
In vlug oor Eaglehawk Neck, Tasmanië
-
Sweef oor die see.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Thalassarche eremita". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Brands, S. (2008)