Chifeng

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Chifeng
赤峰
ᠤᠯᠠᠭᠠᠨᠬᠠᠳ ᠬᠣᠲ

Ulanhadhot
Ligging van Chifeng op 'n kaart (Volksrepubliek China)
Chifeng
Chifeng
Ligging in die Volksrepubliek China
Koördinate: 42°15′0″N 118°53′0″O / 42.25000°N 118.88333°O / 42.25000; 118.88333Koördinate: 42°15′0″N 118°53′0″O / 42.25000°N 118.88333°O / 42.25000; 118.88333
Land Vlag van Volksrepubliek China Volksrepubliek China
Outonome gebied Binne-Mongolië
Oppervlak
 - Stad 90 275 km²  (34 855 vk m)
 - Stedelik 7 012 km² (2 707 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 4 341 245
 - Digtheid 48/km² (120/vk m)
 - Stedelik 1 094 970
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 160/km² (400/vk m)
Tydsone SST (UTC+08:00)
Webwerf: chifeng.gov.cn

Chifeng (Chinees: 赤峰), of Ulanhadhot (Mongools: ᠤᠯᠠᠭᠠᠨᠬᠠᠳ ᠬᠣᠲ), is 'n stad in die Chinese outonome gebied Binne-Mongolië met 'n bevolking van 4 341 245 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, suidoos van die grens tot Mongolië, geleë. Chifeng grens in die noorde en weste aan Xilin Gol, in die noordooste aan Tongliao, in die suidooste aan Chaoyang en in die suide aan Chengde. Die stad is veral bekend as politieke, ekonomiese en kulturele sentrum tydens die Liao-dinastie.