Chromiet
Voorkoms
Chromiet | |
---|---|
Chromiet | |
Formule | FeCr2O4 |
Onsuiwerhede | Mg, Mn, Zn, Al, Ti |
Kleur | swart |
Streep | bruin |
Glans | vetterig, metallies |
Hardheid | 5,5 (Mohs) |
Kristalsisteem | kubies |
Ruimtegroep | Fd3m |
Strukturbericht-kode | H1₁ |
Nommer | 227 |
Eenheidsel | a = 8.344 Å[1] |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Chromiet is 'n kubiese mineraal met formule FeCr2O4. Dit is die belangrikste chroomerts en word ook in Suid-Afrika aangetref as hoofbestanddeel van die gesteente chromitiet.
Chromiet het die spinelstruktuur en kan mengkristalreekse vorm met magnesiochromiet, magnetiet en herciniet wat almal dieselfde kristalstruktuur het.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "mindat 1036" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 April 2020.