Magnetiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Magnetiet
Hematite-Magnetite-t08-25ba.jpg  
Magnetietkristalle, bedek met klein hematietkristalletjies 
Formule Fe2+Fe3+2O4 [1] 
Onsuiwerhede Mg,Zn,Mn,Ni,Cr,Ti,V,Al 
Nickel-Strunz (10) 4.BB.05  
Kleur grysswart, ysterswart 
Streep swart 
Glans metaalglans 
Hardheid 5,5 - 6,5 (Mohs) 
Digtheid 5,175 g/cm3 
Kristalsisteem kubies 
Ruimtegroep Fd3
Strukturbericht-kode H1₁ 
Eenheidsel a = 8.397 Å
* Lys van minerale

Magnetiet is 'n mineraal met formule Fe3O4. Dit is 'n oksied met gemengde valensies Fe(II) en Fe(III). Altwee vorme van yster is in 'n hoëspintoestand en die stof in ferrimagneties. Die stof het 'n struktuur wat van die spinelstruktuur afgelei is.

Verwysings[wysig | wysig bron]