Gaan na inhoud

Chuquicamata

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

22°19′1″S 68°55′48″W / 22.31694°S 68.93000°W / -22.31694; -68.93000

Die myn

Chuquicamata is 'n myn in die Atacamawoestyn in die noorde van Chile.

Dit is die grootste opengroefkopermyn in die wêreld en die tweede grootste opengroefmyn. Reeds voor die Spanjaarde het mense hier koper ontgin, maar die huidige myn het sedert 1910 in bedryf gewees en produseer naast koper ook silwer, goud en ander industrieel belangrike metale. Die myn produseer tans (2023) 650 000 metriese ton koper per jaar,[1]

Galery[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Chuquicamata Mine, Chile". USGS.