Vleitinktinkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cisticola tinniens)
Jump to navigation Jump to search

Vleitinktinkie
Tinkling Cisticola (Cisticola tinniens).jpg
Levaillant's Cisticola Cisticola tinniens.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. tinniens
Binomiale naam
Cisticola tinniens
(Lichtenstein, 1842)

Die Vleitinktinkie (Cisticola tinniens) is 'n algemene standvoël in vleierige plantegroei en plekke met lang, welige gras in oop grasveld. Die voël is 13 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Levaillant's Cisticola.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]