Coenagrionidae
Voorkoms
Coenagrionidae | |
---|---|
'n Poeiergesiggie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | Coenagrionoidea Kirby, 1890
|
Genera | |
Meer as 90 genera |
Coenagrionidae is ’n familie van waterjuffers in die Odonataorde. Die familie bestaan uit ongeveer 1200 verskillende spesies, een van die grootste Odonata-families, waarvan ongeveer 150 in Afrika suid van die Sahara voorkom en 38 in Suid-Afrika.
Kenmerke
[wysig | wysig bron]- Klein tot baie klein
- Slank en skraal met kort pote
- Kleurlose vlerke
- Kort pterostigmas
Genera
[wysig | wysig bron]- Acanthagrion
- Acanthallagma
- Aceratobasis
- Aciagrion
- Aeolagrion
- Africallagma
- Agriocnemis
- Amphiagrion
- Amphiallagma
- Amphicnemis
- Amorphostigma
- Andinagrion
- Angelagrion
- Anisagrion
- Antiagrion
- Apanisagrion
- Argia
- Argiagrion
- Argiocnemis
- Archboldargia
- Archibasis
- Austroagrion
- Austroallagma
- Austrocnemis
- Azuragion
- Bedfordia
- Boninagrion
- Bromeliagrion
- Caliagrion
- Calvertagrion
- Cercion
- Ceriagrion
- Chromagrion
- Coenagriocnemis
- Coenagrion
- Cyanallagma
- Denticulobasis
- Diceratobasis
- Dolonagrion
- Enacantha
- Enallagma
- Erythromma
- Helveciagrion
- Hesperagrion
- Himalagrion
- Homeoura
- Hylaeargia
- Hylaeonympha
- Inpabasis
- Ischnura
- Leptagrion
- Leptobasis
- Leucobasis
- Megalagrion
- Melanesobasis
- Mesamphiagrion
- Mesoleptobasis
- Metaleptobasis
- Millotagrion
- Minagrion
- Moroagrion
- Mortonagrion
- Nehalennia
- Neoerythromma
- Nesobasis
- Onychargia
- Oreagrion
- Oreiallagma
- Oxyagrion
- Oxyallagma
- Pacificagrion
- Palaiargia
- Papuagrion
- Papuargia
- Paracercion
- Pericnemis
- Phoenicagrion
- Pinheyagrion
- Plagulibasis
- Proischnura
- Protallagma
- Pseudagrion
- Pyrrhosoma
- Rhodischnura
- Schistolobos
- Skiallagma
- Stenagrion
- Teinobasis
- Telagrion
- Telebasis
- Tepuibasis
- Thermagrion
- Tigriagrion
- Tuberculobasis
- Tukanobasis
- Vanuatubasis
- Xanthagrion
- Xanthocnemis
- Xiphiagrion
- Zoniagrion
Bronne
[wysig | wysig bron]- A Guide to the Dragonflies & Damselflies of South Africa[1]
- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia-artikel vertaal
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Tarboton, Warwick; Tarboton, Michèle (2015). A Guide to the Dragonflies & Damselflies of South Africa. Kaapstad: Struik. p. 62. ISBN 978-1-77584-184-5.