Dacië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Roman Empire - Dacia (125 AD).svg

Dacië was 'n Romeinse provinsie.[1][2]

Dit kom ongeveer ooreen met die huidige Roemenië en is ná 'n lang oorlog (vanaf 101) teen die Daciese koning Decebalus deur keiser Trajanus verower. Keiser Aurelianus het in 271 besluit om die provinsie op te gee.

Verwysings[wysig | wysig bron]