Daniela Dodean

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Daniela Dodean
Daniela Dodean (5836967350).jpg
Mens
GeslagVroulikWysig
Land van burgerskapRoemeniëWysig
Gegewe naamDanielaWysig
Geboortedatum13 Januarie 1988Wysig
GeboorteplekAradWysig
Broer of susterAdrian DodeanWysig
EggenootJoão MonteiroWysig
Beroeptafeltennis spelerWysig
SporttafeltennisWysig
Deelgeneem aanOlimpiese Somerspele 2008, Olimpiese Somerspele 2012, Olimpiese Somerspele 2016, tafeltennis by die Olimpiese Somerspele 2016Wysig
IPAdaniˈela doˈde̯anWysig
Daniela Dodean, byname Dana of Arad Tiger.

Daniela Dodean (gebore 13 Januarie 1988 in Arad),[1] is 'n Roemeense professionele tafeltennisspeler en Europese kampioen.[2] Sy het deelgeneem vir Roemenië in die vroue-enkelspel en spanne by die 2008-somer Olimpiese Spele, die vroue-enkelspel by die Olimpiese Somerspele 2012 asook die span en individuele items by die Olimpiese Somerspele 2016.[1] Sedert 2011 woon sy in Schwechat, Oostenryk, en oefen by die Werner Schlager Akademie. Haar broer, Adrian, is ook 'n tafeltennisspeler.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 "Biography and Olympic Results" (in Engels). sports-reference.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 6 Oktober 2010.
  2. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Desember 2015. Besoek op 24 Mei 2011.AS1-onderhoud: "Argiefkopie" as titel (link)