Dans Tot Die Dood (album)
Voorkoms
Dans Tot Die Dood | ||||
---|---|---|---|---|
Ateljeealbum van Bittereinder | ||||
Vrygestel | 2 Oktober 2015[1] | |||
Genre | kletsrym- /hiphop | |||
Etiket | Rhythm Records | |||
Bittereinder-chronologie | ||||
|
Dans Tot Die Dood is die vierde ateljeealbum van die musiekgroep Bittereinder. Dit het die groep drie maande gevat om die album te skryf.[2]
Snitlys
[wysig | wysig bron]Nr. | Titel | Speeltyd |
---|---|---|
1. | "Die Mes" | 4:06 |
2. | "Hartseer Gangster" | 3:24 |
3. | "Die Berge Brand" | 3:54 |
4. | "Great Track" | 3:52 |
5. | "Hou Niks Terug Nie" | 3:57 |
6. | "1903" | 3:31 |
7. | "The Flood" | 4:25 |