Gaan na inhoud

Volksvreemde Vertalings (album)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Volksvreemde Vertalings
Ateljeealbum van Bittereinder
Vrygestel9 September 2022
Genrekletsrym- /hiphop
EtiketPlanet Awesome
Bittereinder-chronologie
Dans Tot Die Dood
(2015)String Module Error: Match not foundString Module Error: Match not found
Volksvreemde Vertalings

Volksvreemde Vertalings is die vyfde ateljeealbum van die musiekgroep Bittereinder.

Bittereinder het in Mei 2017 aangekondig dat hulle besig was om op hulle vyfde album te werk.[1]

Die album is op 9 September 2022 vrygestel en neem 'n algehele baie rustiger, meer introspektiewe styl aan as hul vorige albums.[2][3][4]

Daar is ook 'n Delux weergawe wat op 18 November 2022 vrygestel is.[5][6]

Snitlys

[wysig | wysig bron]
Gewoonde weergawe
Nr.TitelSpeeltyd
1."Soeklig (Stemme) [met The Royal Madness]"3:25
2."Aanhoudend"2:59
3."Ysbeer [met Annie Klopper]"4:34
4."Bly Online [met Elsa Pelsjas]"4:59
5."Asemrowers (Tweede Asem) [met Janie Bay]"4:28
6."Damn Good [met Jerome Rex & Rimestein]"4:43
7."Soeklig"4:00
Delux weergawe
Nr.TitelSpeeltyd
1."Soeklig"4:00
2."Asemrowers"3:38
3."Aanhoudend"2:59
4."Zero Illusions"3:19
5."Hoogste Bome [met Early B & Tim Beumers]"4:20
6."Ysbeer [met Annie Klopper]"4:34
7."Bly Online [met Elsa Pelsjas]"4:59
8."Karongeluk"3:24
9."Recommended Playlist"3:44
10."Damn Good [met Jerome Rex & Rimestein]"4:43
11."Donderwolk"3:40
12."Asemrowers (Tweede Asem) [met Janie Bay]"4:28
13."Soeklig (Stemme) [met The Royal Madness]"3:25

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Bittereinder's rapping beats enthral crowd". Lowvelder. 6 Mei 2017. Besoek op 24 Mei 2017.
  2. https://music.apple.com/za/album/volksvreemde-vertalings/1641711985
  3. https://open.spotify.com/album/2IkH49pXGo80oqLVL8ENjy
  4. https://www.qobuz.com/us-en/album/volksvreemde-vertalings-bittereinder/lyk6b7orslrla
  5. https://music.amazon.com/albums/B0BLQ3V247
  6. https://www.prostudiomasters.com/album/page/157588

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]