Dean Burmester
Voorkoms
Dean Burmester | |||
---|---|---|---|
Persoonlike inligting | |||
Bynaam | Mean Dean,[1] Burmy | ||
Gebore | 2 Junie 1989 Mutare, Zimbabwe | ||
Hoogte | 1,80 m | ||
Gewig | 76 kg | ||
Nasionaliteit | Suid-Afrika | ||
Woning | Bloemfontein, Suid-Afrika | ||
Eggennoot | Mel | ||
Kinders | 2 | ||
Loopbaan | |||
Professioneel geword | 2010 | ||
Huidige toernooie | LIV-gholf Sonskyntoernooi | ||
Vorige toernooie | PGA-toernooi Europese Toernooi Uitdagingstoernooi Big Easy-toernooi | ||
Professionele oorwinnings | 12 | ||
Hoogste rang | 55 (18 Desember 2022)[2] (soos op 31 Maart 2024) | ||
Aantal oorwinnings volgens toernooi | |||
Europese toernooi | 4 | ||
Sonskyntoernooi | 10 | ||
LIV Golf | 1 | ||
Beste uitslae in groot kampioenskappe | |||
Meesterstoernooi | NGN | ||
PGA-kampioenskap | 54de: 2023 | ||
V.S. Ope | G56: 2018 | ||
Britse Ope | G11: 2022 | ||
Prestasies en toekennings | |||
|
Dean Burmester (gebore 2 Junie 1989) is 'n Suid-Afrikaanse professionele gholfspeler wat in die LIV-gholfliga speel in op die Europese Toernooi en Sonskyntoernooi status het. Hy het voorheen aan die PGA-toernooi deelgeneem.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Burmester is in Mutare, Zimbabwe, gebore, maar verteenwoordig Suid-Afrika in gholf.[3]
Sy vader, Mark Burmester, het internasionaal krieket vir Zimbabwe gespeel en sy moeder, Michelle, hou soos op 2022 die vrouegholfbaanrekord by die Koninklike Gholfklub Harare, sy tuisgholfbaan.[4]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Romine, Brentley (2 Oktober 2022). "Now on PGA Tour, Dean Burmester wants to put name next to Tiger Woods". Golf Channel. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Mei 2023. Besoek op 24 Mei 2023.
- ↑ "Week 51 2022 Ending 18 Dec 2022" (pdf). OWGR. Besoek op 19 Desember 2022.
- ↑ Nhakaniso, Daniel (11 April 2015). "Burmester carries Zim hopes". NewsDay. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Julie 2015. Besoek op 12 Mei 2015.
- ↑ "Meet Dean". European Tour. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2022. Besoek op 19 September 2022.
Bronne
[wysig | wysig bron]- Kruger, Pieter (8 April 2024). "Burmester nou een van SA se blinkste diamante". Maroela Media.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Dean Burmester by die PGA-toernooi se amptelike webwerf
- Dean Burmester by die Europese Toernooi se amptelike webwerf
- Dean Burmester at the Sunshine Tour official site
- Dean Burmester by die Amptelike Wêreldgholfranglys se amptelike webwerf