Dewald Potgieter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dewald Potgieter Sportportaal
Dewald Potgieter (cropped).jpg
Dewald Potgieter in 2013
Volle naam Dewald Potgieter
Geboortedatum 22 Februarie 1987 (1987-02-22) (35 jaar oud)
Geboorteplek Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Lengte 1,81 m
Massa 104 kg
Skool Daniel Pienaar HTS, Uitenhage
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Flank
Springbokno. 812
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2007- Blou Bulle 65 (50)
korrek soos op 30 Junie 2013.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2008- Bulls 66 20
korrek soos op 30 Junie 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2009- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 6 5
korrek soos op 14 Oktober 2012.

Dewald Potgieter (gebore in Port Elizabeth op 22 Februarie 1987) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op flank speel.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.