Dezhou
Voorkoms
Dezhou 德州 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Dezhou. | |
Koördinate: 37°26′00″N 116°16′00″O / 37.43333°N 116.26667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Sjandong |
Regering | |
• Kommunistiese Party van China Sekretariskomitee | Lei Jianguo (雷建国) |
• Burgemeester | Wu Cuiyun (吴翠云) |
Oppervlak | |
• Totaal | 10 356 km2 (3 998 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 5 586 200 |
• Digtheid | 540/km2 (1 400/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Skakelkodes | 534 |
Webwerf | dz.gov.cn |
Dezhou (Chinees: 德州) is 'n stad in die Chinese provinsie Sjandong met 'n bevolking van 5 586 200 in 2010.
Die stad is in die ooste van China, suid van Beijing en Tianjin aan die Geelrivier en die Keiserkanaal geleë. Dezhou grens in die suidooste aan Jinan, in die suidweste aan Liaocheng en in die noordooste aan Bintsjou.