Doksisiklien

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Doxisiklien)
Spring na: navigasie, soek

Star of life caution.svg

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n mediese dokter verwys te word.
Doksisiklien

Doksisiklien is 'n antibiotikum wat in die groep tetrasikliene val. Doksisiklien word gereeld gebruik vir die behandeling van periodonitis, sifillis, sinusitis, klamidia, aknee en Ricketsiale infeksies.

Verskeie handelsmerke is in die mark beskikbaar, aangesien die oorspronklike patentreg reeds 'n geruime tyd verval het.